CIRCLE WAY TRADING

PRESISIE BOERDERY

Kontak ons

 

083 627 5642

willem@cwtrading.co.za

Opsoek na gehalte diens en n instansie wat jou hand vat om optimale oeste te verseker?

 

 

 

 

 

 

wat doen ons

Ons misie is om die beste belang na te streef van almal betrokke op n volhoubare manier. Dit sluit in almal wat dienste vir ons lewer, CWT en ook ons klante. Ons streef daarna om alle hulpbronne op n volhoubare manier te benut, alle insette koste-effektief aan te wend om maksimum voordeel vir ons klante te verseker. Ons is trots op die werk wat ons doen en weet dat dit waardevol vir ons klante is en vir daardie rede lewer ons geen gratis dienste nie.

Ons storie

Circle way Trading het ontstaan agv groot behoefte onder ons bestaande klant na volhoubare grondvrugbaarheids oplossings. Die Maatskappy is geregistreer 2010 en het aanvanklik n lae profiel gehandhaaf deurdat ons aanvanklik beperkte werk ingeneem het. Tans het die organisasie so ontwikkel dat meer klante op n uistekende wyse  gediens kan word. Dit is dan ook n kernwaarde binne die organisasie om persoonlik diens van hoogstaande gehalte te lewer wat noodwendig sal lei tot n kleiner klantbasis. Die kwaliteit van ons werk en klant tevredenheid  is kritiese suksesfaktore binne CWT

dienste

 

Garden Design

Nulla quis lorem ut libero malesuada feugiat. Cras ultricies ligula sed magna dictum porta. Curabitur arcu erat, accumsan id imperdiet

Garden Maintenance

Nulla quis lorem ut libero malesuada feugiat. Cras ultricies ligula sed magna dictum porta. Curabitur arcu erat, accumsan id imperdiet

Trimming & Cleanup

Nulla quis lorem ut libero malesuada feugiat. Cras ultricies ligula sed magna dictum porta. Curabitur arcu erat, accumsan id imperdiet

Die Maatskappy lewer n unieke diens deurdat dieselfde persoon die monsters neem, data intepreteer, aanbevelings doen en grafies uitbeeld. Dit is ook dieselfde persoon wat die data met klant bespreek en resultate moniteer. Dit is in die oorgrote meerderheid gevalle die norm maar in enkele gevalle word die neem van monsters uitgekontrakteer aan betroubare kontrakteurs wat monsters op spesifieke kriteria neem

Garden Design

Nulla quis lorem ut libero malesuada feugiat. Cras ultricies ligula sed magna dictum porta. Curabitur arcu erat, accumsan id imperdiet

Garden Maintenance

Nulla quis lorem ut libero malesuada feugiat. Cras ultricies ligula sed magna dictum porta. Curabitur arcu erat, accumsan id imperdiet

Trimming & Cleanup

Nulla quis lorem ut libero malesuada feugiat. Cras ultricies ligula sed magna dictum porta. Curabitur arcu erat, accumsan id imperdiet

Presisie Boerdery

Die toekoms van elke boer in S.A

Ons geheim tot sukses

Die sukses van die organisasie is gebou  op die kundigheid, ondervinding en passie vir die Landbou van personeel met spesiale vermelding van Mnr Willem van Zyl. Hy is goed onderlê in die Landbou teorie deurdat hy tot op Nagraadse vlak aan die UF gevorder het. Sy betrokkenheid by Gewasproduksie strek oor meer as vier dekades. As baanbreker vir Presisie Boerdery in Suid Afrika strek sy betrokkenheid oor meer as 25 jaar. Vele kursusse, Simposiums en Inligtingsdae is oor die tyd bygewoon om ingelig te bly oor nuutste ontwikkelings maar eenvoud in benadering, goed nagevorsde beginsels en effektiewe oplossings  sal altyd ons doelwit bly.

Bevordering van holisme

Alhoewel grondchemie ons primere fokus is benader ons, ons dienste om holisme te bevorder. Ons beskik oor voldoende kennis en ervaring op meeste fasette van Gewasproduksie sowel as die breë Landbou om waardevolle dienste te kan lewer. Ons samel alle benodigde data in verwerk di ten kom vorendag met eenvoudige, uitvoerbare  en bruikbare oplossings.

Meer oor ons..

In die beginjare is n groot verskeidenheid dienste aangebied maar met verloop van tyd het ons gespesialiseer in optimalisering van grondvrugbaarheid. Ons poog om die fisiese, chemiese en biologiese  fasette van ons gronde  optimaal te bestuur om sodoende met die beste oplossings vorendag te kom. Dit sentreer rondom die  grondchemiese eienskappe van gronde onder Gewasverbouing en poog ons  om optimale vlakke van alle mikro-, sekondere en  makro-elemente asook die balanse tussen al die elemente  te bestuur. Data word ingewin deur grondmonsters op n spesifieke manier en diepte  op n ruitpatroon te trek en met n spesifieke ekstraksie te laat ontleed. Die data word verwerk en teen spesifieke norms gemeet om sodoende regstellings te kan maak om te verseker dat die chemiese, fisiese en biologiese beperkings sover moontlik opgehef kan word.

Kontak ons vandag

Kliente Kommentaar

“Lorem ispume Dolor amet sit consecteture amet!”

Vivamus sagittis lacus vel augue laoreet rutrum faucibus dolor auctor. Etiam porta sem malesuada magna mollis euismod. Maecenas sed diam eget risus varius blandit sit amet non

Kontak ons

 

083 627 5642

willem@cwtrading.co.za

Kom ons vat hande

Gee ons die voorreg om saam jou die lang pad na sukses te stap. Ons kennis en integriteit is net wat jy nodig het om jou winste te vermeerder.